Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » redes
redes [boodskap #127215] Do, 25 Julie 2019 08:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
redes
Afbreking: re•des



Selfstandige naamwoord: rede
Meervoud: redes
Verkleinwoord: redetjie
Meervoud van verkleining: redetjies

Betekenis:
• Meervoud van rede; meer as een rede. Verklarings of oorsake; toesprake.

Gebruik:
• Bespreek die redes vir die mislukking van die openbare sektor in Suid-Afrika.
• Vergelyk die presedent se staatsredes oor die afgelope jare.

Vertaling:
Engels: reasons; causes; speaches
Nederlands: redes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stories
Volgende onderwerp: ernstig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:55:48 MGT 2024