Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roetekaart
roetekaart [boodskap #127212] Wo, 24 Julie 2019 20:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Roetekaart.
'n Roetekaart.
roetekaart
Afbreking: roe•te•kaart
Samestelling: roete + kaart



Selfstandige naamwoord: roetekaart
Meervoud: roetekaarte
Verkleinwoord: roetekaartjie
Meervoud van verkleining: roetekaartjies

Betekenis:
• 'n Kaart wat 'n roete na 'n bestemming (of bestemmings) aandui.
• (figuurlik) Stappe na 'n doelstelling.

Gebruik:
• U kan 'n vakansieprogram en roetekaart by die toerismeburo kry.
• Die regering stel 'n roetekaart vir die lewering van groen energie op.

Vertaling:
Engels: road map
Nederlands: routekaart, wegenkaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloed
Volgende onderwerp: profiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:43:14 MGT 2024