Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lief
lief [boodskap #127210] Wo, 24 Julie 2019 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lief
Afbreking: lief




Byvoeglike naamwoord: lief
Vergrotende trap: liewer
Oortreffende trap: liefste
Attributief: liewe

Betekenis:
• Baie van iets of iemand hou; liefde daarvoor het.
• Vriendelik, sagaardig, kosbaar, dierbaar, hartlik.

Gebruik:
• Ek is lief vir my hond en hy is lief vir my.
• Dit is lief van julle om aan ons te dink.

Antoniem:
• haat

Vertaling:
Engels: love; loving, dear, sweet, kind, charming
Nederlands: lief


Selfstandige naamwoord: lief
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vrou wat jy bemin (gewoonlik 'n lewens- of huweliksmaat).

Gebruik:
• Ek en my lief gaan vanaand uiteet.

Spreekwoord:
Lief en leed deurmaak. [Voor- en teenspoed beleef.]

Vertaling:
Engels: dear
Nederlands: lief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dorpsmeent
Volgende onderwerp: bloed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:55:54 MGT 2024