Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dorpsmeent
dorpsmeent [boodskap #127209] Wo, 24 Julie 2019 15:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dorpsmeent
Afbreking: dorps•meent



Selfstandige naamwoord: dorpsmeent
Meervoud:

Betekenis:
• Meentgrond wat aan 'n dorp of stad behoort; munisipale gebied vir gemeenskaplike gebruik.

Gebruik:
• In die Strand se middedorp is die dorpsmeent op die hoek van Hoofweg en Faganstraat.

Vertaling:
Engels: commonage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlyt
Volgende onderwerp: lief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:29:56 MGT 2024