Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meteoriet
meteoriet [boodskap #127204] Wo, 24 Julie 2019 11:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Hoba-meteoriet naby Grootfontein in Namibië.
Die Hoba-meteoriet naby Grootfontein in Namibië.
meteoriet
Afbreking: me•teo•riet



Selfstandige naamwoord: meteoriet
Meervoud: meteoriete
Verkleinwoord: meteorietjie
Meervoud van verkleining: meteorietie

Betekenis:
• Steen wat uit die ruimte afkomstig is; 'n meteoor wat die aarde getref het.

Gebruik:
• Die meteoriet het 'n yslike gat in die aardkors in geslaan.

Verwant:
• meteoor (in die atmosfeer)
• meteoroïed (in die ruimte)

Vertaling:
Engels: meteorite
Nederlands: meteoriet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bos
Volgende onderwerp: bleik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:53:18 MGT 2024