Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boud
boud [boodskap #127187] Ma, 22 Julie 2019 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Boude.
Boude.
boud
Afbreking: boud




Selfstandige naamwoord: boud
Meervoud: boude
Verkleinwoord: boudjie
Meervoud van verkleining: boudjies

Betekenis:
• Een van die twee dik, vlesige agterdele van 'n mens of dier; spiere aan die agterkant van die bekken; agterstewe.

Gebruik:
• Die perd het my aan my boud gebyt.

Spreekwoord:
• Hy is hoog met die boud. [Hy is dronk.]

Afgelei:
• boudvleis
• lamsboud
• skaapboud
• varkboud

Homofoon:
• bout (wat met ’n moer vasgedraai word)

Vertaling:
Engels: buttock
Nederlands: bil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bout
Volgende onderwerp: tipe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 13:58:05 MGT 2024