Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » media
media [boodskap #127184] Ma, 22 Julie 2019 18:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
media
Afbreking: me•di•a



Selfstandige naamwoord: medium
Meervoud: mediums, media

Betekenis:
• 'n Kommunikasiemiddel wat baie mense bereik.
• Meervoud van medium; meer as een medium.

Gebruik:
• Die media gee min aandag aan die plaasmoorde.
• Die mikrobioloog gebruik 'n vloeibare media om die kultuur te kweek.

Afgelei:
• massamedia
• mediaberig
• mediadekking
• mediagroep
• mediaverklaring

Vertaling:
Engels: media
Nederlands: media

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: addisionele
Volgende onderwerp: moer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:40:16 MGT 2024