Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konkaaf
konkaaf [boodskap #127155] Sa, 20 Julie 2019 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bikonkawe en 'n konkawe lens.
'n Bikonkawe en 'n konkawe lens.
konkaaf
Afbreking: kon•kaaf



Byvoeglike naamwoord: konkaaf
Attributief: konkawe

Betekenis:
• Met 'n oppervlak wat na binne gekrom is; ingeduik.

Gebruik:
• 'n Lens is konkaaf as dit dunner in die middel as aan die kante is.
• As ligstrale op 'n konkawe lens val, divergeer hulle (loop hulle uiteen); die gevolg is dat voorwerpe kleiner lyk.

Sinoniem:
• holrond

Antoniem:
• konveks
• bolrond

Vertaling:
Engels: concave
Nederlands: concaaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: orgidee
Volgende onderwerp: ambulans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:01:31 MGT 2024