Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terloops
terloops [boodskap #127153] Sa, 20 Julie 2019 12:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terloops
Afbreking: ter•loops




Byvoeglike naamwoord: terloops
Attributief: terloopse

Betekenis:
• As 'n bysaak; in die verbyloop.

Gebruik:
Terloops, onthou om melk te koop.

Vertaling:
Engels: by-the-way, cursory
Nederlands: terloops


Bywoord: terloops

Betekenis:
• Onopvallend tussen ander dinge; 'n toevalligheid.

Gebruik:
• Die feit is terloops vermeld.

Vertaling:
Engels: by-the-way, in passing
Nederlands: terloops

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaan
Volgende onderwerp: orgidee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:47:31 MGT 2024