Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stuk
stuk [boodskap #127146] Sa, 20 Julie 2019 06:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stuk
Afbreking: stuk
Uitspraak: /stœk/




Selfstandige naamwoord: stuk
Meervoud: stukke, stuks
Verkleinwoord: stukkie
Meervoud van verkleining: stukkies

Betekenis:
• 'n Deel, gedeelte of onderdeel van 'n geheel.
• Iets wat iemand geskryf het of wat opgevoer word.

Gebruik:
• 'n Stuk van die legkaart is weg. Die vaas val en breek in stukke.
• Watter akteurs speel in die stuk? Ek moet nog die stuk lees.

Spreekwoord:
• Voet by stuk hou. [Volhard in 'n eis of oortuiging.]

Afgelei:
• muntstuk
• voetstuk
• werkstuk

Vertaling:
Engels: piece, part, fragment, splinter
Nederlands: stuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reken
Volgende onderwerp: rond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:25:31 MGT 2024