Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arme
arme [boodskap #127143] Vr, 19 Julie 2019 21:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arme
Afbreking: ar•me




Byvoeglike naamwoord: arm
Vergrotende trap: armer
Oortreffende trap: armste
Attributief: arme
Partitief: armes
Intensief: brandarm

Betekenis:
• Attributiewe vorm van arm. Wat min besit of ellendig/beklaenswaardig is.
• Iemand wat jy jammer kry.

Gebruik:
• Wie hom ontferm oor die arme, leen aan die Here; en Hy sal hom sy weldaad vergelde. [Spreuke 19:17]
• Die arme kind kan nog nie praat nie.

Spreekwoord:
• Die arme man kou draad. [Hy kry swaar.]

Antoniem:
• ryke

Vertaling:
Engels: poor
Nederlands: arme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kous
Volgende onderwerp: vreeslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:07:15 MGT 2024