Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knortjor
knortjor [boodskap #127139] Vr, 19 Julie 2019 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Knortjor.
'n Knortjor.
knortjor
Afbreking: knor•tjor
Samestelling: knor + tjor



Selfstandige naamwoord: knortjor
Meervoud: knortjorre
Verkleinwoord: knortjorretjie
Meervoud van verkleining: knortjorretjies

Betekenis:
• 'n Klein, oop-wiel voertuig vir wedrenne (ook 'n renstel).

Gebruik:
• Hy jaag met sy knortjor om die renbaan.

Wisselvorm:
• snortjor

Verwant:
• kaskar

Vertaling:
Engels: go-cart, go-kart
Nederlands: kart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sok
Volgende onderwerp: bokkerol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 05:05:13 MGT 2024