Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kens
kens [boodskap #127137] Vr, 19 Julie 2019 18:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kens
Afbreking: kens



Byvoeglike naamwoord: kens
Vergrotende trap: kenser
Oortreffende trap: kensste
Attributief: kense
Partitief: kenses

Betekenis:
• Kranksinnig of geestelik siek; soos iemand met demensie; soos 'n kind.
• (figuurlik) Gek; bietjie laf; mallerig.

Gebruik:
• Dit is verskriklik om mense so voor jou te sien kens word.
• Sien, ek is skynbaar kens, koekoes, mal, van my kop af.

Wisselvorm:
• kinds

Vertaling:
Engels: demented, senile, doting
Nederlands: kinds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: burger
Volgende onderwerp: sok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 09:19:45 MGT 2024