Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seshoek
seshoek [boodskap #127121] Wo, 17 Julie 2019 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gewone seshoek.
'n Gewone seshoek.
seshoek
Afbreking: ses•hoek
Samestelling: ses + hoek




Selfstandige naamwoord: seshoek
Meervoud: seshoeke
Verkleinwoord: seshoekie
Meervoud van verkleining: seshoekies

Betekenis:
• 'n Geometriese tweedimensionale vorm, bestaande uit ses hoeke en derhalwe ook ses sye.

Gebruik:
• 'n Gewone seshoek se binnehoeke is gelyk aan 120° en sy sye is ewe lank.

Sinoniem:
• heksagoon

Hiperoniem:
• veelhoek

Verwant:
• seshoekig
• seshoekige

Vertaling:
Engels: hexagon
Nederlands: zeshoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesit
Volgende onderwerp: uur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:17:31 MGT 2024