Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kla
kla [boodskap #127119] Wo, 17 Julie 2019 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kla
Afbreking: kla




Werkwoord: kla
Verlede tyd: het gekla
Teenwoordige deelwoord: klaende

Betekenis:
• Ongenoeë uitspreek; sê wat pla en jou ongelukkig maak.

Gebruik:
• Sy kla van rugpyn.

Spreekwoord:
• Hy kla met 'n wit brood onder die arm. [Kla onnodig.]
• Hy kla steen en been. [Kla baie.]

Wisselvorm:
• klae
• klaag

Sinoniem:
• kerm
• mor
• protesteer

Afgelei:
• klaer
• klag

Vertaling:
Engels: to complain, moan, grumble, lament, wail
Nederlands: klagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: situasie
Volgende onderwerp: gesit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:11:59 MGT 2024