Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ingeslote
ingeslote [boodskap #127116] Wo, 17 Julie 2019 14:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ingeslote
Afbreking: in•ge•slo•te



Byvoeglike naamwoord: ingeslote

Betekenis:
• Wat bygevoeg of ingesluit is; vasgevang of bygereken.
• Aan twee of meer sye begrens; omgewe.

Gebruik:
• Die tjek is ingeslote by die brief. Voltooi die ingeslote vorm en pos dit terug aan ons.
• Beteken die grootte van die ingeslote hoek.

Verwant:
• ingeslotenheid

Vertaling:
Engels: enclosed, inclusive
Nederlands: ingesloten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ouens
Volgende onderwerp: mee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:42:35 MGT 2024