Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erg
erg [boodskap #127114] Wo, 17 Julie 2019 13:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
erg
Afbreking: erg




Byvoeglike naamwoord: erg
Vergrotende trap: erger
Oortreffende trap: ergste
Attributief: erge

Betekenis:
• Sleg; verskriklik; sorgwekkend; deerniswekkend.
• Baie; in hoë mate.

Gebruik:
• Dit was erg om te sien hoe die Bokke verloor.
• Ek is erg bekommerd oor al die plaasmoorde.

Vertaling:
Engels: terrible, bad, severe, awful; very, much
Nederlands: erg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vriende
Volgende onderwerp: ouens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:38:22 MGT 2024