Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kans
kans [boodskap #127111] Wo, 17 Julie 2019 13:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kans
Afbreking: kans
Uitspraak: /kans/




Selfstandige naamwoord: kans
Meervoud: kanse
Verkleinwoord: kansie
Meervoud van verkleining: kansies

Betekenis:
• Die moontlikheid dat iets gaan gebeur.
• 'n Goeie geleentheid of 'n beurt.

Gebruik:
• Die kans daarop is werklik 0 persent!
• Dit is nou jou kans!

Spreekwoord:
• Hy het nie 'n kat se kans nie. [Geen kans op sukses.]
• Stadige gans verloor sy kans. [Deur stadig op te tree, verloor 'n mens goeie kanse.]

Sinoniem:
• hoop
• moontlikheid
• verwagting
• vooruitsig
• geleentheid

Afgelei:
• kansvatter

Vertaling:
Engels: possibility, chance; chance, turn, opportunity, prospect
Nederlands: kans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: antie
Volgende onderwerp: vriend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:38:25 MGT 2024