Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwag
verwag [boodskap #127108] Wo, 17 Julie 2019 12:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwag
Afbreking: ver•wag




Werkwoord: verwag
Verlede tyd: het verwag

Betekenis:
• Dink dat iets gaan gebeur; hoop dat iets waar sou wees; as vooronderstelling aanneem.
• Swanger wees; 'n baba kry.

Gebruik:
• Hy verwag 'n beloning vir sy harde werk.
• Sy ma verwag 'n baba in Julie.

Spreekwoord:
• Van 'n donkie moet jy 'n skop verwag. [Van 'n onbeskofte persoon moet jy slegte behandeling verwag.]

Sinoniem:
• antisipeer

Vertaling:
Engels: to expect
Nederlands: verwachten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gou
Volgende onderwerp: lou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:35:47 MGT 2024