Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jul
jul [boodskap #127103] Wo, 17 Julie 2019 10:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jul
Afbreking: jul



Sametrekking: jul

Betekenis:
• Kontraksie van "julle": meervoud van die persoonlike voornaamwoord "jy" en "jou".

Gebruik:
• Kon julle al jul huiswerk doen?
• Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie? [Mat 6:28]

Vertaling:
Engels: you, your
Nederlands: jullie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gooi
Volgende onderwerp: sleg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:53:43 MGT 2024