Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangaan
aangaan [boodskap #127096] Di, 16 Julie 2019 20:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangaan
Afbreking: aan•gaan
Samestelling: aan + gaan



Werkwoord: gaan aan, aangaan
Verlede tyd: het aangegaan

Betekenis:
• Met iets aanhou; verder gaan daarmee; dit vorentoe neem.
• Dit wat gebeur; wat aan die gang is.
• Betref; wat van belang is.
• Om te begin; aanskakel.

Gebruik:
• Hulle dink alles sal aangaan soos altyd.
• Wat gaan hier aan?
• Moenie in dinge inmeng wat jou nie aangaan nie.
• Die lig wil nie aangaan nie.

Vertaling:
Engels: to continue, carry on, go on; to happen; to concern, be concerned; to start, turn on
Nederlands: aangaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deesdae
Volgende onderwerp: skimmel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:09:30 MGT 2024