Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inskrywing
inskrywing [boodskap #127094] Di, 16 Julie 2019 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inskrywing
Afbreking: in•skry•wing




Selfstandige naamwoord: inskrywing
Meervoud: inskrywings, inskrywinge
Verkleinwoord: inskrywinkie
Meervoud van verkleining: inskrywinkies

Betekenis:
• Registreer; vir deelname aanmeld.
• Die handeling van inskryf; skriftelik aanteken in 'n register, joernaal, ens.

Gebruik:
• Die inskrywing van nuwe studente neem baie tyd in beslag.
• Sy maak 'n inskrywing in haar dagboek.

Afkorting:
• inskr.

Afgelei:
• inskrywingsvorm

Vertaling:
Engels: enrollment, registration; entry
Nederlands: registratie; inschrijving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sardien
Volgende onderwerp: deesdae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:27:33 MGT 2024