Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoef
hoef [boodskap #127090] Di, 16 Julie 2019 06:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hoewe van 'n kameelperd.
Hoewe van 'n kameelperd.
hoef
Afbreking: hoef




Selfstandige naamwoord: hoef
Meervoud: hoewe
Verkleinwoord: hoefie
Meervoud van verkleining: hoefies

Betekenis:
• Horingagtige omhulsel aan die pote van sommige diere.

Gebruik:
• Die spoorsnyer kon die afdruk van die perd se hoef in die sand sien.

Verwant:
• hoefdier
• hoefslag
• hoefyster
• hoefsmid

Vertaling:
Engels: hoof
Nederlands: hoef


Werkwoord: hoef
Verlede tyd: hoef

Betekenis:
• Nie verplig of nodig nie.

Gebruik:
• Jy hoef dit nie te doen as jy nie wil nie.

Antoniem:
• moet

Vertaling:
Engels: to be necessary, need to, have to
Nederlands: hoeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenvoudig
Volgende onderwerp: mossie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:24:12 MGT 2024