Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wyehoeklens
wyehoeklens [boodskap #127059] So, 14 Julie 2019 07:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wyehoeklens.
'n Wyehoeklens.
wyehoeklens
Afbreking: wye•hoek•lens
Samestelling: wye + hoek + lens



Selfstandige naamwoord: wyehoeklens
Meervoud: wyehoeklense
Verkleinwoord: wyehoeklensie
Meervoud van verkleining: wyehoeklensies

Betekenis:
• (fotografie) 'n Lens waarvan die fokusafstand kleiner is as die van 'n normale lens en dus 'n wyer beeld afneem.

Gebruik:
• Hy sit sy wyehoeklens op om die pragtige natuurtoneel af te neem.

Hiperoniem:
• lens

Vertaling:
Engels: wide-angle lens
Nederlands: hroothoekobjectief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: idee
Volgende onderwerp: star
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:48:59 MGT 2024