Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foute
foute [boodskap #127055] Sa, 13 Julie 2019 19:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
foute
Afbreking: fou•te



Selfstandige naamwoord: fout
Meervoud: foute
Verkleinwoord: foutjie
Meervoud van verkleining: foutjies

Betekenis:
• Meervoud van fout; meer as een fout.

Gebruik:
• Die program is vol foute.
• Ek het al soveel foute in my lewe gemaak.

Vertaling:
Engels: defects, faults; mistakes
Nederlands: fouten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fout
Volgende onderwerp: stuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:19:29 MGT 2024