Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soveel
soveel [boodskap #127053] Sa, 13 Julie 2019 13:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soveel
Afbreking: so•veel
Samestelling: so + veel



Onbepaalde hooftelwoord: soveel

Betekenis:
• So baie; 'n onbepaalde getal.

Gebruik:
• Hy het nog nooit soveel geld gehad nie.

Spreekwoord:
Soveel van iets weet soos 'n kat van saffraan. [Niks weet nie.]
Soveel soos 'n bobbejaan van godsdiens weet. [Niks daarvan weet nie.]
Soveel weet soos 'n kraai van Sondag. [Hoegenaamd niks van iets weet nie.]
Soveel hoofde, soveel sinne. [Soveel mense, soveel sienswyses.]
• Daar soveel van weet soos 'n vark van politiek. [Heeltemal niks daarvan weet nie.]

Vertaling:
Engels: so much, so many
Nederlands: zoveel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sin
Volgende onderwerp: fout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:44:26 MGT 2024