Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » julself
julself [boodskap #127050] Sa, 13 Julie 2019 12:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
julself
Afbreking: jul•self
Samestelling: jul(le) + self



Wederkerende voornaamwoord: julself

Betekenis:
• Verwys na die groep wat reeds genoem is.

Gebruik:
• Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. [II Korinthiërs 13:5]
• As julle julself ken sal julle verstaan dat julle kinders van die lewende Vader is.

Sinoniem:
• julleself

Vertaling:
Engels: yourselves

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hulself
Volgende onderwerp: julleself
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:24:07 MGT 2024