Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ditself
ditself [boodskap #127046] Sa, 13 Julie 2019 12:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ditself
Afbreking: dit•self
Samestelling: dit + self



Wederkerende voornaamwoord: ditself

Betekenis:
• Dui aan dat die voorwerp dieselfde is as die onsydige onderwerp.

Gebruik:
• Niks bestaan vanself, opsigself of vir ditself nie
• Soos geskiedenis ditself herhaal word daar vandag weer op Afrikaans neergesien.

Vertaling:
Engels: itself
Nederlands: zichzelf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haarself
Volgende onderwerp: onsself
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:45:30 MGT 2024