Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » egter
egter [boodskap #126994] Wo, 10 Julie 2019 10:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
egter
Afbreking: eg•ter
Uitspraak: /ˈɛxtər/




Bywoord: egter

Betekenis:
• Druk ’n teenstelling uit.

Gebruik:
• Alles moet egter gepas en ordelik geskied. [1 Korintiërs 14:40]
• Hierdie vark is 'n sog; daardie een is egter 'n beer.

Sinoniem:
• ewenwel
• maar
• nietemin
• nogtans
• tog

Vertaling:
Engels: however, nevertheless, yet
Nederlands: echter

Nota:
• Die woord word soms onnodig gebruik en kan dikwels uitgelaat word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sommer
Volgende onderwerp: watter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 19:58:08 MGT 2024