Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saffraan
saffraan [boodskap #126951] So, 07 Julie 2019 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Saffraanblomme op 'n veld in Iran.
Saffraanblomme op 'n veld in Iran.
saffraan
Afbreking: saf•fraan



Selfstandige naamwoord: saffraan
Meervoud: saffrane

Betekenis:
• (kookkuns) 'n Spesery van die blom van die saffraankrokus (Crocus sativus).

Gebruik:
Saffraan word gekenmerk deur 'n bitter smaak en 'n hooi-agtige geur wat kos 'n ryk goudgeel skakering gee.
• Ma kook rys met saffraan.

Spreekwoord:
• Soveel van iets weet soos 'n kat van saffraan. [Niks weet nie. Geen kennis van iets dra nie.]

Afgelei:
• saffraangeel
• saffraanagtig

Vertaling:
Engels: saffron
Nederlands: safraan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: riet
Volgende onderwerp: jakkals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:38:49 MGT 2024