Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » w
w [boodskap #126944] Sa, 06 Julie 2019 21:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n W in gebaretaal.
'n W in gebaretaal.
w
Afbreking: w
Uitspraak: /vɪə/



Selfstandige naamwoord: w
Meervoud: w's
Verkleinwoord: w'tjie
Meervoud van verkleining: w'tjies

Betekenis:
• Die drie-en-twintigste letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: 23ste.
• Afkorting vir Watt (slegs hoofletter).

Gebruik:
W kom tussen V en X.
• Ons sit in ry W.
• 'n Gloeilamp met 'n vermoë van 60W gebruik 'n hoeveelheid energie van 60 joule per sekonde.

Sinoniem:
• Whiskey (NAVO-spelalfabet)

Vertaling:
Engels: w
Nederlands: w

Nota:
• W met skryftekens: Ẃẃ Ẁẁ Ŵŵ Ẅẅ

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: v
Volgende onderwerp: x
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:32:07 MGT 2024