Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » v
v [boodskap #126943] Sa, 06 Julie 2019 21:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n V in gebaretaal.
'n V in gebaretaal.
v
Afbreking: v
Uitspraak: /vɪə/



Selfstandige naamwoord: v
Meervoud: v's
Verkleinwoord: v'tjie
Meervoud van verkleining: v'tjies

Betekenis:
• Die twee-en-twintigste letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: 22ste.
• Romeinse 5 (slegs hoofletter).
• Afkorting vir volt (slegs hoofletter).

Gebruik:
V kom tussen U en W.
• Ons sit in ry V.
VI = 5+1 = 6
• Die battery lewer 12V se krag.

Sinoniem:
• Victor (NAVO-spelalfabet)

Vertaling:
Engels: v
Nederlands: v

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: t
Volgende onderwerp: w
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:35:46 MGT 2024