Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » r
r [boodskap #126940] Sa, 06 Julie 2019 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n R in gebaretaal.
'n R in gebaretaal.
r
Afbreking: r
Uitspraak: /ɛr/



Selfstandige naamwoord: r
Meervoud: r'e
Verkleinwoord: r'etjie
Meervoud van verkleining: r'etjies

Betekenis:
• Die agtiende letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: agtiende.

Gebruik:
R kom tussen Q en S.
• Ons sit in ry R.

Sinoniem:
• Romeo (NAVO-spelalfabet)

Vertaling:
Engels: r
Nederlands: r

Nota:
• R met skryftekens: Ŕŕ Řř Ṛṛ Ŗŗ

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: q
Volgende onderwerp: s
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:36:53 MGT 2024