Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » p
p [boodskap #126938] Sa, 06 Julie 2019 20:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n P in gebaretaal.
'n P in gebaretaal.
p
Afbreking: p
Uitspraak: /pɪə/



Selfstandige naamwoord: p
Meervoud: p's
Verkleinwoord: p'tjie
Meervoud van verkleining: p'tjies

Betekenis:
• Die sestiende letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: sestiende.

Gebruik:
P kom tussen O en Q.
• Ons sit in ry P.

Sinoniem:
• Papa (NAVO-spelalfabet)

Vertaling:
Engels: p
Nederlands: p

Nota:
• P met skryftekens: Ṗṗ Ƥƥ

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: o
Volgende onderwerp: q
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:29:31 MGT 2024