Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » k
k [boodskap #126933] Sa, 06 Julie 2019 20:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n K in gebaretaal.
'n K in gebaretaal.
k
Afbreking: k
Uitspraak: /kɑː/



Selfstandige naamwoord: k
Meervoud: k's
Verkleinwoord: k'tjie
Meervoud van verkleining: k'tjies

Betekenis:
• Die elfde letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: elfde.

Gebruik:
K kom tussen J en L.
• Ons sit in ry K.

Sinoniem:
• Kilo (NAVO-spelalfabet)

Vertaling:
Engels: k
Nederlands: k

Nota:
• K met skryftekens: Ķķ Ḵḵ Ƙƙ

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: j
Volgende onderwerp: l
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:34:14 MGT 2024