Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opsetlik
opsetlik [boodskap #126922] Sa, 06 Julie 2019 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opsetlik
Afbreking: op•set•lik



Byvoeglike naamwoord: opsetlik
Vergrotende trap: opsetliker
Oortreffende trap: opsetlikste
Attributief: opsetlike
Partitief: opsetliks

Betekenis:
• Met bewuste bedoeling gedoen; voorbedagtelik.

Gebruik:
• Die onderwyser maak 'n opsetlike fout om te kyk of die kinders nog wakker is.

Antoniem:
• onopsetlik

Vertaling:
Engels: intentional, deliberate
Nederlands: opzettelijk


Bywoord: opsetlik

Betekenis:
• Met bewuste bedoeling gedoen.

Gebruik:
• Hy het opsetlik nie sy huiswerk gedoen nie.

Vertaling:
Engels: intentionally, deliberately
Nederlands: opzettelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ewenas
Volgende onderwerp: geldkoffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:31:11 MGT 2024