Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ikoon
ikoon [boodskap #126919] Sa, 06 Julie 2019 13:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19166
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ikone op 'n rekenaarskerm.
Ikone op 'n rekenaarskerm.
'n Religieuse ikoon.
'n Religieuse ikoon.
ikoon
Afbreking: ikoon



Selfstandige naamwoord: ikoon
Meervoud: ikone
Verkleinwoord: ikoontjie
Meervoud van verkleining: ikoontjies

Betekenis:
• (rekenaarwetenskap) Piktogram; prentjie op 'n rekenaarskerm waarop mens kliek om 'n lêer oop te maak of 'n program te aktiveer.
• 'n Beeld of afbeelding van iets (soos van die heiliges wat in Oosterse kerke vereer word).

Gebruik:
• Kliek op hierdie ikoon om die program oop te maak.
• 'n Ikoon van Moeder Maria is in die Roomse kerk opgerig.

Afgelei:
• ikonies

Vertaling:
Engels: icon
Nederlands: icoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snert
Volgende onderwerp: ewenas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 17:41:43 MGT 2024