Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooibok
rooibok [boodskap #126885] Do, 04 Julie 2019 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rooibok.
'n Rooibok.
rooibok
Afbreking: rooi•bok
Samestelling: rooi + bok



Selfstandige naamwoord: rooibok
Meervoud: rooibokke
Verkleinwoord: rooibokkie
Meervoud van verkleining: rooibokkies

Betekenis:
• 'n Boksoort wat in Afrika aangetref word, Aepyceros melampus.

Gebruik:
• Die rooibok is een van die volopste kleinboksoorte.

Sinoniem:
• impala

Hiperoniem:
• wildsbok

Afgelei:
• rooibokram
• rooibokooi

Vertaling:
Engels: impala
Nederlands: impala

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dagga
Volgende onderwerp: deelteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 23:31:22 MGT 2024