Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medisyne
medisyne [boodskap #126877] Wo, 03 Julie 2019 21:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Medisyne in pilvorm.
Medisyne in pilvorm.
medisyne
Afbreking: me•di•sy•ne




Selfstandige naamwoord: medisyne
Meervoud: medisyne, medisynes
Verkleinwoord: medisynetjie
Meervoud van verkleining: medisynetjies

Betekenis:
• Iets wat mens neem as jy siek is om gewond te word; chemiese middel met 'n voordelige uitwerking op die liggaam.
• Die geneeskunde as vakrigting.

Gebruik:
• As medisyne nie volgens voorskrif gebruik word nie kan dit ernstige gevolge inhou.
• Hy studeer in die medisyne.

Sinoniem:
• geneesmiddel
• medikasie

Antoniem:
• gif

Afgelei:
• toonbankmedisyne
• troosmedisyne
• voorskrifmedisyne
• wondermedisyne

Verwant:
• moetie
• doepa
• paljas

Vertaling:
Engels: medicine, drug, pharmaceutical
Nederlands: medicijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seekoei
Volgende onderwerp: skop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 00:09:23 MGT 2024