Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seekoei
seekoei [boodskap #126876] Wo, 03 Julie 2019 20:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seekoei.
'n Seekoei.
seekoei
Afbreking: see•koei
Samestelling: see + koei




Selfstandige naamwoord: seekoei
Meervoud: seekoeie
Verkleinwoord: seekoeitjie
Meervoud van verkleining: seekoeitjies

Betekenis:
• 'n Groot plantetende Afrika-soogdier, een van slegs twee bestaande spesies in die familie Hippopotamidae.

Gebruik:
• Die seekoei is 'n gevaarlike dier en kan 'n mens maklik doodmaak.

Spreekwoord:
• Dis net die oortjies van die seekoei. ['n Teken van iets baie groter of erger.]

Afgelei:
• seekoeibul
• seekoeikalf
• seekoeikoei
• seekoeigat

Vertaling:
Engels: hippopotamus
Nederlands: nijlpaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisie
Volgende onderwerp: medisyne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 23:53:47 MGT 2024