Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skollie
skollie [boodskap #126868] Wo, 03 Julie 2019 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skollie
Afbreking: skol•lie




Selfstandige naamwoord: skollie
Meervoud: skollies

Betekenis:
• Lid van 'n bakleierige bende van jongmense wat kwaad stook, mense aanval en/of beroof; 'n straatboef.
• 'n Leeglêer of smeerlap in die algemeen.

Gebruik:
• Die skollie het my beursie gegryp en weggehardloop.
• Voertsek, jy is 'n regte skollie!

Vertaling:
Engels: hooligan, hoodlum, gangster, thug
Nederlands: schoelje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: outentiek
Volgende onderwerp: konsonant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 15:32:27 MGT 2024