Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groente
groente [boodskap #126863] Wo, 03 Julie 2019 07:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskeie soorte groente.
Verskeie soorte groente.
groente
Afbreking: groen•te
Uitspraak: /ˈχrun.tə/




Selfstandige naamwoord: groente
Meervoud: groente, groentes
Verkleinwoord: groentetjie
Meervoud van verkleining: groentetjies

Betekenis:
• (plantkunde) 'n Eetbare plant wat vir voedsel gekweek word.
• (voeding) Kos wat uit eetbare plante bestaan.

Gebruik:
• Blomkool en spinasie is groentes.
• In Suid-Afrika eet mense hoofsaaklik vleis, rys en groente.

Antoniem:
• vrugte

Hiponiem:
• aartappel
• beet
• blomkool
• komkommer
• kool
• pampoen
• radys
• spinasie
• wortel

Afgelei:
• groente-eter
• groentetuin
• groentewinkel

Vertaling:
Engels: vegetables, greens
Nederlands: groente

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duikpak
Volgende onderwerp: bepaald
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:02:47 MGT 2024