Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinseun
kleinseun [boodskap #126860] Di, 02 Julie 2019 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinseun
Afbreking: klein•seun
Samestelling: klein + seun
Uitspraak: /ˈkləɪ̯nsɨə̯n/, /ˈklə̃ɪ̯̃sɨə̯n/



Selfstandige naamwoord: kleinseun
Meervoud: kleinseuns
Verkleinwoord: kleinseuntjie
Meervoud van verkleining: kleinseuntjies

Betekenis:
• (familie) Seun van iemand se seun of dogter; 'n manlike kleinkind.

Gebruik:
• Al die nasies sal hom dien, hom en sy seun en sy kleinseun, totdat ook die dag vir sy land sal kom, en dan sal baie nasies en sterk konings hom onderwerp. [Jeremia 27:7]

Antoniem:
• kleindogter

Vertaling:
Engels: grandson
Nederlands: kleinzoon
Xhosa: umzukulwana
Zoeloe: umzukulu wesilisa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleindogter
Volgende onderwerp: misdaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 09:55:16 MGT 2024