Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pynappel
pynappel [boodskap #126855] Di, 02 Julie 2019 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Heel en 'n oopgesnyde pynappel.
'n Heel en 'n oopgesnyde pynappel.
pynappel
Afbreking: pyn•ap•pel
Uitspraak: /ˈpəɪ̯nɑpəɫ/




Selfstandige naamwoord: pynappel
Meervoud: pynappels
Verkleinwoord: pynappeltjie
Meervoud van verkleining: pynappeltjies

Betekenis:
• (vrug) 'n Sappige tropiese vrug.
• (plantkunde) Die plant wat die vrug dra, Ananas comosus, oorspronklik van Suid-Amerika.

Gebruik:
• Koop vir ons 'n pynappel by die groentewinkel vir die slaai.
• 'n Pynappel blom sowat 20 tot 24 maande nadat dit geplant is en die vrug vorm binne die daaopvolgende ses maande.

Afgelei:
• pynappelsap
• pynappelstukke
• pynappelbedryf

Vertaling:
Engels: pineapple
Nederlands: ananas
Venda: tshihenge, tshienge
Zoeloe: uphayinaphu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koorkleed
Volgende onderwerp: bang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:26:10 MGT 2024