Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koorkleed
koorkleed [boodskap #126854] Di, 02 Julie 2019 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Priester wat 'n koorkleed oor sy toga dra.
'n Priester wat 'n koorkleed oor sy toga dra.
koorkleed
Afbreking: koor•kleed
Samestelling: koor + kleed



Selfstandige naamwoord: koorkleed
Meervoud: koorklede

Betekenis:
• 'n Skouermantel vir kerklike pligte. Wit liturgiese gewaad met moue wat deur priesters gedra word.

Gebruik:
• By die bediening van sakramente, huwelike en ordeninge dra die Morawiese predikant gewoonlik 'n koorkleed.

Sinoniem:
• koorhemp

Verwant:
• albe

Vertaling:
Engels: surplice
Nederlands: superplie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agenda
Volgende onderwerp: pynappel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 09:55:14 MGT 2024