Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pruttelrig
pruttelrig [boodskap #126842] Ma, 01 Julie 2019 14:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pruttelrig
Afbreking: prut•tel•rig



Byvoeglike naamwoord: pruttelrig
Attributief: pruttelrige

Betekenis:
• Klaend, brommend, omgekrap, korrelrig, korrelig.

Gebruik:
• Oom Jan is ’n hardkoppige ou man, pruttelrig is dalk die regte woord!
• Deesdae raak ek baie pruttelrig, oor alles wat lelik en verkeerd is in Suid-Afrika.

Vertaling:
Engels: grumbling, grumpish, grumpy

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwysing
Volgende onderwerp: pruttel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:05:12 MGT 2024