Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwysing
verwysing [boodskap #126841] Ma, 01 Julie 2019 07:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwysing
Afbreking: ver•wy•sing
Uitsrpaak: /fərʋɛiːsəŋ/




Selfstandige naamwoord: verwysing
Meervoud: verwysings
Verkleinwoord: verwysinkie
Meervoud van verkleining: verwysinkies

Betekenis:
• Die handeling om te verwys. Aanduiding dat elders gesoek moet word.

Gebruik:
• Waar kom die inligting vandaan, kan u asseblief 'n verwysing verskaf.
• Ek sal jou verwysings deeglik kontroleer.

Afkorting:
• verw.

Afgelei:
• bladsyverwysing
• verwysingsnommer
• verwysingspunt
• verwysingsraamwerk
• verwysingsveld
• terugverwysing

Vertaling:
Engels: reference, referral
Nederlands: verwijzing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dief
Volgende onderwerp: pruttelrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:16:37 MGT 2024