Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorlams
oorlams [boodskap #126839] Ma, 01 Julie 2019 07:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorlams
Afbreking: oorlams



Byvoeglike naamwoord: oorlams
Attributief: oorlamse

Betekenis:
• Uitgeslape en skelm; slim en ingelig; makgemaak.

Gebruik:
• Die nuwe helper is oorlams.
• Hy was oorlams genoeg om 'n plan te maak.

Vertaling:
Engels: clever, smart, handy, cunning, sly, sharp

Nota:
• Van Maleis, orang lama datang, "mense wat lank gelede aangekom het", "oudgediende", "veteraan".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: present
Volgende onderwerp: dief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:14:02 MGT 2024