Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wors
wors [boodskap #126837] Ma, 01 Julie 2019 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gerookte worsies.
Gerookte worsies.
wors
Afbreking: wors




Selfstandige naamwoord: wors
Meervoud: worse
Verkleinwoord: worsie
Meervoud van verkleining: worsies

Betekenis:
• Gemaalde vleis wat in 'n derm of membraan gestop is.

Gebruik:
• Ons braai vanaand wors.

Spreekwoord:
• 'n Wors het twee ente. [Elke saak kan van twee kante beskou word.]
Wors in 'n hondehok soek. [Iets op 'n baie onwaarskynlike plek soek.]
Wors van iemand maak. [Hom totaal verpletter.]

Verwant:
• boerewors
• worsbroodjie

Vertaling:
Engels: sausage
Nederlands: worst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demokrasie
Volgende onderwerp: present
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:12:33 MGT 2024