Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » demokrasie
demokrasie [boodskap #126836] So, 30 Junie 2019 20:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
demokrasie
Afbreking: de•mo•kra•sie



Selfstandige naamwoord: demokrasie
Meervoud: demokrasieë
Verkleinwoord: demokrasietjie
Meervoud van verkleining: demokrasietjies

Betekenis:
• 'n Regeringsvorm gekenmerk deur gereelde en vry verkiesings waaraan meer as een party kan deelneem, verskansde burgerregte en vrye media.

Gebruik:
Demokrasie is 'n politieke stelsel wat toelaat dat die bosluise en vlieë beheer kan uitoefen oor leeus, buffels en olifante, net omdat hulle meer is.

Sinoniem:
• volksregering

Antoniem:
• diktatuur
• monargie

Verwant:
• demokraat
• demokraties
• demokratiese

Vertaling:
Engels: democracy
Nederlands: democratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hout
Volgende onderwerp: wors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:41:08 MGT 2024